Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

JW LANGUAGE

Kenmerke van JW Language

Kenmerke van JW Language

Beskikbare tale

Arabies, Bengali, Chinees Kantonnees (Tradisioneel), Chinees Mandaryns (Vereenvoudig), Engels. Frans, Duits, Hindi, Indonesies, Italiaans, Japannees, Koreaans, Nederduits, Maleis, Mianmar, Portugees, Russies, Spaans, Swahili, Tagalog, Thai, Turks, Viëtnamees.

 

Inhoud vir die bediening

Die woorde en frases in JW Language hou hoofsaaklik verband met die predikings- en onderrigtingswerk en Bybelse woordeskat. Daar is ook baie traktate beskikbaar vir ’n sy-aan-sy-vergelyking van jou moeder- en doeltaal.

Maniere om te leer

  • Lees woorde en frases langs mekaar in jou hooftaal en die taal wat jy wil leer.

  • Luister terwyl iemand wat die taal goed praat ’n woord, frase of publikasie lees

  • Kyk na video’s wat fokus op die bediening, in die taal wat jy wil leer

  • Leer met prente

  • Gebruik die Grammatika-kenmerk om te sien hoe die verskillende woorde die sinskonstruksie beïnvloed

  • Gebruik leer-aktiwiteite om te oefen

    • Kyk: Kies die vertaling van wat jy sien

    • Pasmaats: Kies wat bymekaar pas

    • Luister: Kies die regte vertaling van dit wat jy hoor

    • Flitskaarte: Kies die regte vertaling van dit wat jy sien

    • Oudio-les: Luister na ’n groep woorde of frases wat hardop gelees word, met pouses sodat jy dit kan oefen

Aanpasbare versamelings

Stoor enige inskrywing as ’n Favorite sodat jy gou kan uitkom by die uitdrukkings wat jy dikwels gebruik of wat jy moeilik vind. Jy kan ook in die Flash-Card Mode na jou Favorites kyk.

Romanisering

In tale met skryfstelsels wat nie op die Romeinse alfabet gebaseer is nie, word woorde en frases ook in Romeinse teks weergegee.

Ondersteuning

Indien jy probleme met JW Language het, voltooi asseblief ons aanlyn hulpvorm en stuur dit in.