Antwoorde op 10 vrae wat jongmense vra

Kry praktiese raad en wenke om jou te help om suksesvol in die lewe te wees.

VRAAG 1

Wie is ek?

As jy bewus is van jou eie waardes, sterk punte, beperkings en doelwitte, sal dit jou help om wyse besluite te neem wanneer jy onder druk geplaas word.

VRAAG 2

Waarom is ek bekommerd oor my voorkoms?

Is jy teleurgesteld deur wat jy in die spieël sien? Watter redelike verbeteringe kan jy maak?

VRAAG 3

Hoe kan ek met my ouers kommunikeer?

Hierdie wenke kan dit baie makliker maak om met jou ouers te kommunikeer.

VRAAG 4

Hoe kan ek my foute regstel?

Die een of ander tyd sal jy foute maak​​—⁠almal maak foute. Maar wat dan?

VRAAG 5

Sê nou ek word by die skool geboelie?

Jy is nie magteloos nie. Jy kan ’n boelie op sy plek sit sonder om te baklei.

VRAAG 6

Hoe kan ek groepsdruk weerstaan?

Dit kan moeilik wees om op te staan vir wat jy weet reg is.

VRAAG 7

Wat kan ek doen as druk op my geplaas word om seks te hê?

Lees omtrent party van die gevolge wat jongmense gely het nadat hulle te intiem geraak het.

VRAAG 8

Wat moet ek omtrent seksuele aanranding weet?

Jongmense is ’n vername teiken. Hoe kan jy hierdie werklikheid hanteer?

VRAAG 9

Moet ek in evolusie glo?

Watter verduideliking maak die meeste sin?

VRAAG 10

Hoe kan die Bybel my help?

Baie mense sê dat die Bybel vol mites is, dat dit outyds is of dat dit net te moeilik is om te verstaan. Dit is glad nie waar nie.