Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 67

Preek getrou

Preek getrou

(2 Timoteus 4:2)

  1. 1. God het gesê wat hy vandag

    van sy toegewyde knegte verwag.

    Verkondig die hoop wat julle het,

    want so kan julle menselewens red.

    (REFREIN)

    Gaan preek getrou,

    almal moet die boodskap kry!

    Preek getrou,

    want die einde is naby.

    Preek getrou,

    die sagmoediges moet hoor.

    Preek getrou,

    die wêreld oor!

  2. 2. Moeilike tye sal daar wees,

    maar vervolging hoef ons nooit nie te vrees.

    Daar’s niks wat ons prediking kan keer,

    want ons stel ons vertroue in die Heer.

    (REFREIN)

    Gaan preek getrou,

    almal moet die boodskap kry!

    Preek getrou,

    want die einde is naby.

    Preek getrou,

    die sagmoediges moet hoor.

    Preek getrou,

    die wêreld oor!

  3. 3. Gunstige tye kom ook weer,

    dis belangrik dat ons ander bly leer.

    Ons preek van die weg wat redding bring

    en sal Gods naam en heerlikheid besing.

    (REFREIN)

    Gaan preek getrou,

    almal moet die boodskap kry!

    Preek getrou,

    want die einde is naby.

    Preek getrou,

    die sagmoediges moet hoor.

    Preek getrou,

    die wêreld oor!