ONTWAAK! Februarie 2015 | Is Bybelbeginsels op ons tyd van toepassing?

Kyk na vier waardes in die Bybel wat vandag net so van toepassing is as toe dit geskryf is.

VOORBLADONDERWERP

Is Bybelbeginsels op ons tyd van toepassing?

Toe Hilton die huis verlaat het, het sy ouers gedink dat daar nie meer vir hom hoop is nie. Maar toe hy 12 jaar later teruggekeer het, het hy soveel verander dat hulle hom skaars herken het. Wat het gebeur?

VOORBLADONDERWERP

Waardes wat nommerpas en tydloos is—Eerlikheid

Raquel kon geld gemaak het deur omkoopgeld te aanvaar, maar sy voel dat sy iets waardevoller gekry het deur dit van die hand te wys.

VOORBLADONDERWERP

Waardes wat nommerpas en tydloos is—Selfbeheersing

Wat het ’n man met die naam Cassius gehelp om sy kwaai humeur te beteuel?

VOORBLADONDERWERP

Waardes wat nommerpas en tydloos is—Getrouheid

’n Vrou het op die harde manier geleer hoe waardevol dit is om aan haar man getrou te wees. Kon haar huwelik gered word?

VOORBLADONDERWERP

Waardes wat nommerpas en tydloos is—Liefde

Die Bybel meld dikwels liefde, maar dit verwys selde na romantiese of seksuele liefde.

ONS BESKOU DIE WÊRELD

Die kollig val op gesondheid

Onlangse gebeure in die nuus bevestig die Bybel se akkuraatheid in verband met gesondheid.

Wysheid wat beskerm

Wat beteken die Bybelspreuk: “Die losprys vir die lewe van ’n man is sy rykdom, maar die arme hoor geen dreigement nie”?

HULP VIR DIE GESIN

Wanneer jou kind oor die dood vra

Vier stappe kan jou help om hulle vrae te beantwoord en hulle te wys hoe om die dood van ’n geliefde te verwerk.

ONDERHOUD

Waarom ’n priester sy kerk verlaat het

Volg Antonio Della Gatta op sy geestelike reis wat hom gehelp het om ’n hegte verhouding met God te ontwikkel.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Die Messias

Het jy geweet dat die Bybel voorspel het dat die Messias sou sterf voordat hy sy werk voltooi het?

IS DIT ONTWERP?

Die omkrulpunte van swewende voëls se vlerke

Deur die ontwerp van voëls se vlerkpunte na te boots, het vliegtuigingenieurs 7,6 miljard liter brandstof in net een jaar bespaar.

Nog aanlyn materiaal

Werk slim met sosiale netwerke

Geniet dit en wees veilig wanneer jy aanlyn met jou vriende gesels.

Dis lekker om te gee

Daar is baie maniere waarop jy vir ander kan gee. Kan jy aan ’n paar dink?