DIE WAGTORING Nr. 1 2019 | Wie is God?

Kyk na die antwoorde op ses vrae wat jou sal help om nader aan God te kom.

Wie is God?

Om God te leer ken is die eerste stap om ’n vriendskap met hom op te bou. Hoe kan jy dit doen?

Wat is God se naam?

Het jy geweet dat God ’n naam het wat hom op ’n unieke manier identifiseer?

Watter soort persoon is God?

Wat is God se belangrikste eienskappe?

Wat het God al gedoen?

Jy sal dalk verbaas wees om uit te vind wat God gedoen het om te verseker dat mense ’n wonderlike toekoms sal hê.

Wat gaan God nog doen?

Leer hoe die lewe sal wees onder God se regverdige regering.

Hoe kan jy daarby baat vind as jy God leer ken?

Watter seëninge wag op diegene wat ’n persoonlike verhouding met God opbou?

Jy kan nader aan God kom

Kyk na vier basiese stappe wat jou kan help om nader aan God te kom.