Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 2 2021 | ’n Beter wêreld is naby

Wys huidige wêreldgebeure dat die einde van die wêreld naby is? As dit die geval is, kan ons enigiets doen om die einde van die wêreld te oorleef? Wat sal ná die einde gebeur? Die artikels in hierdie tydskrif sal die Bybel se vertroostende antwoorde op hierdie vrae gee.

 

Ons het ’n beter wêreld nodig!

Huidige wêreldtoestande wys dat ons iets beters nodig het.

Gaan hierdie wêreld tot ’n einde kom?

Die Bybel praat van die einde van die wêreld, maar dit sê ook dat die aarde vir altyd bewoon sal word.

Wanneer sal die einde kom? Wat Jesus gesê het

Sien jy die gebeure wat Jesus voorspel het?

Hoe jy in ’n nuwe wêreld kan lewe

Wat is die verband tussen vriendskap met God en oorlewing?

Die nuwe wêreld wat naby is!

Hoe sal toestande op die aarde wees wanneer God sy beloftes vervul?

Is die einde van die wêreld naby?

Die Bybel se antwoord sal jou dalk verbaas.