Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 3 2017 | Die vier perderuiters​​—⁠Hoe raak dit jou?

WAT DINK JY?

Die vier perderuiters van die Apokalips is een van die bekendste tonele in Openbaring. Party mense raak bang as hulle daaraan dink. Ander stel weer baie daarin belang. Kyk na wat die Bybel oor sulke profesieë sê:

“Gelukkig is hy wat die woorde van hierdie profesie hardop lees en dié wat dit hoor.”Openbaring 1:3.

Hierdie tydskrif bespreek waarom die vier perderuiters goeie nuus vir ons kan beteken.

 

VOORBLADONDERWERP

Die vier perderuiters—Hoe moet jy oor hulle voel?

Vier perde—wit, rooi, swart en vaal. Dit is een van die bekendste tonele in Openbaring, of Apokalips.

VOORBLADONDERWERP

Die vier perderuiters—Wie is hulle?

Vind uit wat hierdie visioen beteken.

Nog ’n bewys

Jy weet dalk nie wie Tattenai is nie, maar dit is belangrik dat argeologiese ontdekkings na hom verwys.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Ek was liewer vir bofbal as vir enigiets anders!

Samuel Hamilton was behep met sport, maar ’n Bybelstudie het sy lewe verander.

VOLG HULLE GELOOF NA

‘Jy is ’n vrou wat pragtig is’

In Egipte sien Farao se prinse hoe mooi Sara is. Jy sal nie glo wat volgende gebeur nie.

Wat sê die Bybel?

Gee God meer om vir een groep mense as vir ’n ander? Is party mense geseën en ander vervloek?

Nog aanlyn materiaal

Die boek Openbaring—Wat beteken dit?

Die boek sê dat diegene wat die boodskap lees, verstaan en toepas gelukkig sal wees omdat hulle dit gedoen het.