DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Maart 2017

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1-28 Mei 2017.

LEWENSVERHAAL

Ek het daarby baat gevind om met wyse persone te wandel

Gedurende sy jare in voltydse diens het William Samuelson toewysings ontvang wat opwindend asook uitdagend was.

Gee eer aan dié wat dit toekom

Wie verdien om geëer te word, en waarom? Hoe sal jy baat vind deur eer aan ander te betoon?

Beoefen geloof—Neem wyse besluite!

Party van die besluite wat jy neem, sal ’n groot invloed op jou lewe hê. Wat kan jou help om wyse besluite te neem?

Dien Jehovah met ’n volkome hart!

Die Judese konings Asa, Josafat, Hiskia en Josia het almal foute gemaak. Waarom het God hulle dan beskou as persone wat hom met ’n volkome hart dien?

Sal jy ter harte neem wat geskrywe staan?

Ons kan waardevolle lesse leer uit ander se foute, insluitende dié wat in die Bybel opgeteken is.

Hoe om ’n ware vriend te wees wanneer vriendskap in gevaar is

Daar kom dalk ’n tyd wanneer ’n vriend jou hulp dringend nodig het. Hoe kan jy hom help?

’n Bybelnaam op ’n antieke kruik

Die skerwe van ’n 3 000 jaar oue erdekruik wat in 2012 opgegrawe is, het die belangstelling van navorsers gewek. Waarom was dit vir hulle so besonders?