DIE WAGTORING November 2009

VOORBLADONDERWERP

Een mite lei tot ’n ander

Vergelyk hierdie mites met wat die Bybel werklik leer.

VOORBLADONDERWERP

Mite 1: Die siel is onsterflik

Vind uit wat die Bybel oor die mensesiel sê.

VOORBLADONDERWERP

Mite 2: Die goddeloses ly in die hel

Sal ’n God van liefde mense werklik met ewige foltering straf?

VOORBLADONDERWERP

Mite 3: Alle goeie mense gaan hemel toe

Sal die meeste goeie mense in die hemel of op die aarde lewe?

VOORBLADONDERWERP

Mite 4: God is ’n drie-eenheid

Die stelling dat daar drie persone in een God is, kan nêrens in die Bybel gevind word nie. Waarom nie?

VOORBLADONDERWERP

Mite 5: Maria is die moeder van God

Vind uit wat die oorsprong van Maria-aanbidding is en wat die Bybel werklik oor Maria sê.

VOORBLADONDERWERP

Mite 6: God keur die gebruik van beelde en ikone in aanbidding goed

Vind uit waarom die apostel Johannes Christene teen die gebruik van afgode gewaarsku het.

SLEUTELS TOT GESINSGELUK

Wanneer ’n huweliksmaat spesiale behoeftes het

Kyk na drie voorstelle wat huwelike kan help wanneer een huweliksmaat chronies siek is.

Die Bybel—’n Merkwaardige verhaal van oorlewing

Vind uit hoe die Bybel se bestaan bedreig is en hoe die Bybel se oorlewing tot in ons dag bewys lewer dat hierdie boek merkwaardig is.