DIE WAGTORING Desember 2012

VOORBLADONDERWERP

Die soeke na die Kersgees

Om tyd saam met die familie en vriende deur te bring, die behoeftiges te help en aan Jesus te dink—dit is alles belangrik. Wat is die belangrikste?

VOORBLADONDERWERP

Die tyd om aan Jesus Christus te dink?

Wat is die beste manier om Jesus te eer en aan hom te dink?

VOORBLADONDERWERP

Die tyd om te gee?

Die gee van Kersgeskenke bring dikwels meer stres as geluk mee. Watter Bybelbeginsels kan jou help?

VOORBLADONDERWERP

Die tyd om behoeftiges te help?

God se Woord spoor ons aan om heeljaar goedhartig en vrygewig te wees. Watter spesifieke raad gee dit?

VOORBLADONDERWERP

Die tyd vir familie?

Baie families sien daarna uit om gedurende Kersfees bymekaar te kom en tyd saam te geniet. Waarom is dit ook ’n uitdaging?

VOORBLADONDERWERP

“Vrede onder mense van welwillendheid”

Wat kan Jesus se volgelinge help om ware en blywende vrede te geniet?

VOORBLADONDERWERP

Hulle het iets beters gevind

Miljoene Christene vier nie Kersfees nie. Hoe voel hulle oor hulle besluit?

ONS LESERS VRA

Waarom vier party mense nie Kersfees nie?

Kyk na vier redes waarom miljoene mense wat vir Jesus lief is, nie Kersfees vier nie.

KOM NADER AAN GOD

Is jy in God se “gedenkboek”?

Wat is hierdie boek en hoe kan jy verseker dat jou naam daarin geskryf word?

LEWENSVERHAAL

Uiteindelik het ek ware vryheid gevind!

Lees hoe Maria Kilin gevangenskap in Noord-Korea oorleef het en hoe Bybelwaarheid haar gehelp het om ware vryheid te vind.

LEER UIT GOD SE WOORD

Waarom het God Jesus aarde toe gestuur?

Vind uit waarom Jesus aarde toe gekom het en hoe ons vandag nog daarby kan baat vind.

Glo jy dat jy voorheen gelewe het?

Baie glo aan reïnkarnasie. Maar is dit wat die Bybel leer?

Het jy geweet?

Leer meer oor die sout in die Dooie See en die waarde van ’n dragma in Jesus se dag.

Waarin het ek my nou begewe?

Lees hoe ’n sendeling in Benin gebaretaal geleer het om dowe mense te help om nader aan God te kom.

Die gebruik van skoonheidsmiddels in Bybeltye

Wat het vroue in Bybeltye gebruik om hulle mooi te maak?

“Die geskiedenis lieg nie”

Op 1 April 1951 is honderde Getuies van Jehovah uit Estland na Siberië gedeporteer. Waarom?

LEER JOU KINDERS

Jotam het getrou gebly ten spyte van probleme by die huis

Hoe kan jy nader aan God kom al dien jou ouers hom nie?