DIE WAGTORING Desember 2013 | Het ons God nodig?

Baie mense meen dat hulle God nie nodig het nie of hulle is te besig om aan hom te dink. Hou dit enige voordele in om God werklik te leer ken?

VOORBLADONDERWERP

Waarom ontstaan die vraag?

Baie mense sê dat hulle aan God glo, maar wanneer hulle besluite neem, is dit asof hy nie bestaan nie. Kyk waarom dit die geval is.

VOORBLADONDERWERP

Waarom ons God nodig het

Vind uit hoe ’n verhouding met God tot ’n gelukkige en sinvolle lewe kan lei.

LEWENSVERHAAL

Ek het Jehovah se diens my loopbaan gemaak

Net ’n paar maande voordat Bill Walden ’n boukundige ingenieur sou word, het hy besluit om ’n heeltemal ander loopbaan te volg. Lees hoe sy besluit om God voltyds te dien, sy lewe verander het.

KOM NADER AAN GOD

“Kyk! Ek maak alles nuut”

Wil jy in ’n wêreld lewe waar pyn, lyding en die dood tot die verlede sal behoort? Vind uit hoe God sy belofte sal vervul.

‘Uit die berge sal jy koper delf’

Onlangse argeologiese vondse werp lig op die gebruik van koper in Bybeltye.

LEER JOU KINDERS

Jesus Christus—’n Baba of ’n magtige koning?

Moet ons aan Jesus dink as net ’n baba? Wie was die “wyse manne” wat na hom toe gekom het? Wat doen Jesus nou?

Antwoorde op Bybelvrae

Met watter doel keer Christus terug? Hoe sal hy terugkeer, en wat sal hy dan doen?

Nog aanlyn materiaal

Waarom word hulle Jehovah se Getuies genoem?

Vind uit waar die naam Jehovah se Getuies vandaan kom.