DIE WAGTORING Mei 2014 | Kan iemand die toekoms voorspel?

Die antwoord kan jou lewe verander.

VOORBLADONDERWERP

Soms reg, dikwels verkeerd

Wie se voorspellings oor die toekoms word altyd bewaarheid?

VOORBLADONDERWERP

Kan iemand die toekoms voorspel?

Daar is ’n betroubare voorspelling in verband met die toekoms.

’N GESPREK OOR DIE BYBEL

Glo Jehovah se Getuies in Jesus?

As hulle in Jesus glo, waarom staan hulle dan nie as Jesus se Getuies bekend nie?

Het jy geweet?

Waarom het die Jode Pilatus gevra om Jesus se bene te laat breek? Kon Dawid Goliat werklik met net ’n slinger en ’n klip doodmaak?

VOLG HULLE GELOOF NA

Sy het die swaard van droefheid oorwin

Die voorbeeld van Maria, die moeder van Jesus, kan jou help as jy voor die “lang swaard” van droefheid te staan kom.

Antwoorde op Bybelvrae

Baie mense glo dat God die heerser van die wêreld is. Maar sou daar dan soveel lyding gewees het?

Nog aanlyn materiaal

Is die Bybel ’n verslag van God se gedagtes?

Baie Bybelskrywers het God die erkenning gegee vir wat hulle geskryf het. Waarom?