DIE WAGTORING Oktober 2015 | Luister enigiemand as jy bid?

Volgens een skrywer is gebed “soos om met jou [troeteldier] te praat”. Is dit werklik so?

VOORBLADONDERWERP

Waarom bid mense?

Die dinge waarvoor mense bid, sal jou dalk verbaas.

VOORBLADONDERWERP

Luister enigiemand?

As ons wil hê dat ons gebede verhoor moet word, moet dit twee sleutelelemente bevat.

VOORBLADONDERWERP

Waarom God ons nooi om te bid

Dit hou voordele in wat ons op geen ander manier kan bekom nie.

VOORBLADONDERWERP

Gebed—Hoe jy daarby kan baat vind

Wat kan jy verwag as jy gebed ’n gereelde deel van jou lewe maak?

Het jy geweet?

Voor watter uitdagings het Herodes te staan gekom toe hy die tempel in Jerusalem herbou het? Waarom het die mense van Malta gedink dat die apostel Paulus ’n moordenaar is?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Nou voel ek dat ek ander kan help

Julio Corio is tragies beseer in ’n ongeluk en het gevoel dat God nie vir hom omgee nie. Die Bybelteks, Eksodus 3:7, het sy beskouing verander.

Kan ons God werklik vind?

Aspekte van God wat die mens se verstand te bowe gaan, kan jou in werklikheid help om hom beter te leer ken.

PRAKTIESE WYSHEID UIT DIE OU TYD

Vergewe vryelik

Om te vergewe beteken nie dat ons die verkeerde gedrag goedkeur of dat ons die pyn wat dit ons veroorsaak het, as niks afmaak nie

Antwoorde op Bybelvrae

Wie kan armoede uit die weg ruim?

Nog aanlyn materiaal

Wat is die oorsprong van Halloween?

Maak dit regtig saak of die gebruike en tradisies van Halloween ’n heidense oorsprong het?