DIE WAGTORING Desember 2015 | Jy kan die Bybel verstaan

Het jy al ooit gewonder: ‘Waarom is die Bybel moeilik om te verstaan?’

VOORBLADONDERWERP

Waarom moet ons die Bybel verstaan?

Baie mense het groot respek vir hierdie heilige boek, maar besef nie hoeveel dit hulle kan help nie.

VOORBLADONDERWERP

’n Boek wat verstaan moet word

Vier faktore bewys dat die Bybel geskryf is om deur alle mense verstaan te word.

VOORBLADONDERWERP

Kry hulp om die Bybel te verstaan

As die Bybel geskryf is om verstaan te word, waarom sou jy hulp nodig hê om dit te verstaan?

Skynheiligheid! Sal dit ooit eindig?

Het skynheilige mense veroorsaak dat jy jou rug draai op die politiek, godsdiens en die sakewêreld?

Het jy geweet?

Het Jode werklik op Pinkster 33 “uit elke nasie van dié onder die hemel” na Jerusalem gekom? Waar het die duisende mense gebly wat vir die Joodse feeste Jerusalem toe gegaan het?

Was Petrus die eerste pous?

Wat het Jesus bedoel toe hy gesê het: “Jy is Petrus, en op hierdie rots sal ek my kerk bou”?

ONS LESERS VRA

Waarom is Kersfeesgebruike verkeerd?

Beteken die heidense oorsprong van Kersfeesgebruike dat ons dit nie moet vier nie?

Antwoorde op Bybelvrae

Waarom verwelkom God mense wat lief is vir die waarheid?

Nog aanlyn materiaal

Stem die wetenskap met die Bybel ooreen?

Is daar wetenskaplike foute in die Bybel?