Spring na inhoud

Ons wag almal vir jou

Ons wag almal vir jou

Hoe kan jy mooi wees met jou jonger boeties en sussies? Kom ons kyk na ’n paar maniere.

Ouers, lees en bespreek Romeine 12:10 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Kinders kan baie doen om hulle jonger boetie of sussie te help. Kyk na die video Ons wag almal vir jou, en help julle kinders om maniere te identifiseer hoe hulle hulle jonger boetie of sussie mooi kan behandel. Knip die voorbeelde uit en bespreek die vrae op bladsy 1. Soek die vorm waarby dit pas op bladsy 2 en plak dit dan daarop.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.