Spring na inhoud

WAT LEER DIE BYBEL WERKLIK? (STUDIEHULPE)

Bly in God se liefde (Deel 2)

Hierdie studiehulp is gebaseer op hoofstuk 19 van die boek Wat leer die Bybel werklik?

Wat kan jou help om nader aan God te kom nadat jy die waarheid oor hom geleer het? Hoe kan jy jou liefde vir God sterk hou?