Spring na inhoud

Witbord-tekenprente

Hierdie kort geanimeerde video’s handel oor ernstige onderwerpe, maar is ’n prettige manier om te leer!

 

Wat is diskriminasie?

Diskriminasie is iets wat mense al regdeur die geskiedenis aangesteek het. Vind uit in die Bybel hoe jy kan seker maak dat dit nie in jou hart is nie.

Beskerm jouself teen valse inligting

Moenie alles glo wat jy hoor of lees nie. Vind uit hoe om inligting te ondersoek om leuens uit te ken.

Hoe om jou geld goed te gebruik

Leer nou al hoe om jou geld goed te gebruik sodat jy geld in jou sak kan hê vir wanneer jy dit in die toekoms nodig kry.

Moenie jou lewe aan die brand steek nie

Terwyl baie mense rook of vape, het ander opgehou en party probeer baie hard om op te hou. Hoekom? Is dit regtig so sleg om te rook?

Videospeletjies: Is jy regtig besig om te wen?

Videospeletjies kan lekker wees, maar dit hou ook ’n paar gevare in. Hoe kan jy die gevare vermy en ’n regte wenner wees?

Verander jou hartseer in geluk

Wat kan jy doen as jy heeltyd hartseer voel?

Wat jy oor sport moet weet

Sport kan jou belangrike dinge leer soos hoe om met ander saam te werk en te kommunikeer. Maar moet sport een van die belangrikste dinge in jou lewe wees?

Dink voor jy drink

Wanneer jy onder die invloed van alkohol is, kan jy dinge sê of doen waaroor jy later spyt sal wees. Hoe kan jy jou beskerm teen die gevaar van alkohol misbruik en die probleme wat dit tot gevolg het?

Hoe kan ek met my ouers praat?

Hoe kan jy met jou ouers kommunikeer selfs wanneer jy nie lus is om te praat nie?

Wie is in beheer—Jy of tegnologie?

Jy lewe dalk in ’n wêreld vol tegnologie wat jou lewe kan oorneem. Hoe weet jy of jy verslaaf is aan tegnologie? Hoe kan jy weer beheer terugneem?

Wat moet ek doen om meer vryheid te kry?

Jy dink jy behoort soos ’n grootmens behandel te word, maar jou ouers stem dalk nie saam nie. Hoe kan jy hulle vertroue wen?

Stop die skinderstories!

Stop ’n skinderstorie voordat dit te laat is!

Is dit liefde of verliefdheid?

Leer wat verliefdheid en ware liefde beteken.

Weerstaan groepsdruk!

Vier eenvoudige stappe kan jou help om die krag te kry om jouself te wees.

Werk slim met sosiale netwerke

Geniet dit en wees veilig wanneer jy aanlyn met jou vriende gesels.

Wat is ’n ware vriend?

Dit is maklik om valse vriende te kry, maar hoe kan jy ’n ware vriend vind?

Sit ’n boelie op sy plek sonder om te baklei

Leer waarom mense geboelie word en wat jy kan sê of doen wanneer dit gebeur.