Spring na inhoud

Moet nooit hoop opgee nie!

Moet nooit hoop opgee nie!

Doris het gewonder hoekom God toelaat dat mense swaarkry. Jy sal verbaas wees wanneer jy uitvind waar sy die antwoord gekry het.