Spring na inhoud

25 DESEMBER 2012
FRANKRYK

Frankryk betaal geld terug aan Jehovah se Getuies​—Onderhoud met Jean-Claude Pons

Frankryk betaal geld terug aan Jehovah se Getuies​—Onderhoud met Jean-Claude Pons

In hierdie kort video verduidelik Jean-Claude Pons, ’n verteenwoordiger van Jehovah se Getuies in Frankryk, waarom die Franse regering meer as 6 miljoen euro (oor die R70 000 000) aan Jehovah se Getuies terugbetaal het.