Spring na inhoud

Taiwan

 

Jehovah se Getuies in Taiwan

  • Jehovah se Getuies — 11 460

  • Gemeentes — 177

  • Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood — 20 436

  • Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking​ — 1 tot 2 060

  • Bevolking​ — 23 375 000

2017-08-24

TAIWAN

’n Suksesvolle program vir alternatiewe burgerlike diens in Taiwan

Persone in Taiwan wat gewetensbeswaar teen militêre diens aanteken, kan kies om alternatiewe burgerlike diens te doen.