Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe​

Ondersoek die bewyse en kies self of jy aan evolusie of aan ’n Skepper wil glo.

’n Leerling se dilemma

Leerlinge wat oor die skepping geleer word, kom dikwels voor ’n moeilike besluit te staan.

VRAAG 1

Hoe het lewe begin?

Die antwoord op hierdie vraag kan ’n groot invloed hê op hoe jy dinge beskou.

VRAAG 2

Is enige lewensvorm werklik eenvoudig?

As die evolusieteorie waar is, moet dit ’n aanvaarbare verklaring bied vir die manier waarop die eerste “eenvoudige” sel toevallig ontstaan het.

VRAAG 3

Waar het die instruksies vandaan gekom?

Bioloë het dekades gewy aan die bestudering van die menslike genetika en die uitvoerige instruksies wat vasgelê is in die verbasende DNS molekule

VRAAG 4

Het alle lewe afgestam van ’n gemeenskaplike voorouer?

Charles Darwin en sy opvolgers se teorie was dat alle spesies van een lewensvorm afgestam het. Is dit werklik wat gebeur het?

VRAAG 5

Is dit redelik om die Bybel te glo?

Hierdie boek word dikwels verkeerd voorgestel of op so ’n manier aangehaal dat dit onredelik, onwetenskaplik of eenvoudig verkeerd klink. Kan dit wees dat die Bybel verkeerd voorgestel is?

Bibliografie

Hierdie deel bevat ’n lys verwysings waarop die inligting in die brosjure gebaseer is.