Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Tydlyn van die Bybel

Tydlyn van die Bybel
  1. “In die begin . . . ”

  2. 4026 VHJ Adam se skepping

  3. 3096 VHJ Adam se dood

  4. 2370 VHJ Vloedwaters val

  5. 2018 VHJ Abraham word gebore

  6. 1943 VHJ Abrahamitiese verbond

  7. 1750 VHJ Josef as slaaf verkoop

  8. voor 1613 VHJ Job se beproewing

  9. 1513 VHJ Uittog uit Egipte

  10. 1473 VHJ Israel gaan Kanaän binne onder aanvoering van Josua

  11. 1467 VHJ Verowering van Kanaän grotendeels voltooi

  12. 1117 VHJ Saul as koning gesalf

  13. 1070 VHJ God maak Koninkryksbelofte aan Dawid

  14. 1037 VHJ Salomo word koning

  15. 1027 VHJ Tempel in Jerusalem voltooi

  16. circa 1020 VHJ Hooglied van Salomo voltooi

  17. 997 VHJ Israel in twee koninkryke verdeel

  18. circa 717 VHJ Samestelling van Spreuke voltooi

  19. 607 VHJ Jerusalem vernietig; ballingskap in Babilon begin

  20. 539 VHJ Babilon deur die veroweraar Kores ingeneem

  21. 537 VHJ Joodse ballinge keer terug na Jerusalem

  22. 455 VHJ Jerusalem se mure word herbou; 69 weke van jare begin

  23. Ná 443 VHJ Maleagi voltooi sy profetiese boek

  24. circa 2 VHJ Geboorte van Jesus

  25. 29 HJ Jesus gedoop Jesus begin God se Koninkryk verkondig

  26. 31 HJ Jesus kies sy 12 apostels; lewer Bergpredikasie

  27. 32 HJ Jesus wek Lasarus op

  28. 14 Nisan 33 HJ Jesus aan die paal genael (Nisan kom ooreen met deel van Maart en deel van April)

  29. 16 Nisan 33 HJ Jesus opgewek

  30. 6 Siwan 33 Pinkster; heilige gees uitgestort (Siwan kom ooreen met deel van Mei en deel van Junie)

  31. 36 HJ Kornelius word ’n Christen

  32. circa 47-48 Paulus se eerste predikingsreis

  33. circa 49-52 Paulus se tweede predikingsreis

  34. circa 52-56 Paulus se derde predikingsreis

  35. circa 61-61 HJ Paulus skryf briewe terwyl hy in Rome opgesluit is

  36. voor 62 HJ Jesus se halfbroer Jakobus skryf sy brief

  37. 66 HJ Jode kom in opstand teen Rome

  38. 70 HJ Jerusalem en sy tempel deur die Romeine vernietig

  39. circa 96 HJ Johannes skryf Openbaring

  40. 100 HJ Dood van Johannes, die laaste apostel circa