Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jesaja

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • ’n Pa en sy opstandige seuns (1-9)

    • Jehovah haat onopregte aanbidding (10-17)

    • “Laat ons sake regstel” (18-20)

    • Sion weer ’n getroue stad (21-31)

  • 2

    • Jehovah se berg verhef (1-5)

      • Swaarde in ploegskare verander (4)

    • Trotse mense verneder op Jehovah se dag (6-22)

  • 3

    • Juda se leiers mislei volk (1-15)

    • Sion se verleidelike dogters veroordeel (16-26)

  • 4

    • Sewe vrouens gryp een man vas (1)

    • Wat Jehovah laat uitspruit, sal skitterend wees (2-6)

  • 5

    • Lied oor Jehovah se wingerd (1-7)

    • Oordeel oor Jehovah se wingerd (8-24)

    • God woedend vir sy volk (25-30)

  • 6

    • Visioen van Jehovah in sy tempel (1-4)

      • “Heilig, heilig, heilig is Jehovah” (3)

    • Jesaja se lippe gereinig (5-7)

    • Jesaja aangestel (8-10)

      • “Hier is ek! Stuur my!” (8)

    • “Hoe lank, o Jehovah?” (11-13)

  • 7

    • Boodskap aan koning Agas (1-9)

      • Sear-Jasub (3)

    • Teken van Immanuel (10-17)

    • Gevolge van ontrouheid (18-25)

  • 8

    • Assiriese inval naby (1-8)

      • Maher-Salal-Has-Bas (1-4)

    • Moenie bang wees nie – “God is met ons!” (9-17)

    • Jesaja en sy kinders soos tekens (18)

    • Raadpleeg wet, nie demone nie (19-22)

  • 9

    • ’n Groot lig vir Galilea (1-7)

      • Geboorte van “Prins van Vrede” (6-7)

    • God se hand teen Israel (8-21)

  • 10

    • God se hand teen Israel (1-4)

    • Assirië – God se lat (5-11)

    • Straf oor Assirië (12-19)

    • ’n Oorblyfsel van Jakob sal terugkeer (20-27)

    • God sal Assirië oordeel (28-34)

  • 11

    • Regverdige heerskappy van takkie van Isai (1-10)

      • Wolf sal by lam wees (6)

      • Kennis van Jehovah sal aarde vul (9)

    • Oorblyfsel herstel (11-16)

  • 12

    • Danklied (1-6)

      • “Jah Jehovah is my sterkte” (2)

  • 13

    • Oordeelsboodskap teen Babilon (1-22)

      • Dag van Jehovah is naby! (6)

      • Mede sal Babilon verower (17)

      • Babilon sal nooit weer bewoon word nie (20)

  • 14

    • Israel sal in hulle eie land woon (1, 2)

    • Koning van Babilon gespot (3-23)

      • Stralende sal uit hemel val (12)

    • Jehovah se hand sal Assiriër verpletter (24-27)

    • Oordeelsboodskap teen Filistea (28-32)

  • 15

    • Oordeelsboodskap teen Moab (1-9)

  • 16

    • Oordeelsboodskap teen Moab voortgesit (1-14)

  • 17

    • Oordeelsboodskap teen Damaskus (1-11)

    • Nasies sal deur Jehovah bestraf word (12-14)

  • 18

    • Oordeelsboodskap teen Etiopië (1-7)

  • 19

    • Oordeelsboodskap teen Egipte (1-15)

    • Egipte sal Jehovah leer ken (16-25)

      • ’n Altaar vir Jehovah in Egipte (19)

  • 20

    • Teken teen Egipte en Etiopië (1-6)

  • 21

    • Oordeelsboodskap teen wildernis van die see (1-10)

      • Hou wag op wagtoring (8)

      • “Babilon het geval!” (9)

    • Oordeelsboodskap teen Duma en woestynvlakte (11-17)

      • “Wag, hoe lank voor die nag verby is?” (11)

  • 22

    • Oordeelsboodskap teen Vallei van die Visioen (1-14)

    • Sebna deur Eljakim as bestuurder vervang (15-25)

      • Simboliese pen (23-25)

  • 23

    • Oordeelsboodskap teen Tirus (1-18)

  • 24

    • Jehovah maak land leeg (1-23)

      • Jehovah die Koning in Sion (23)

  • 25

    • Ryk seëninge vir God se volk (1-12)

      • Jehovah se feesmaal met goeie wyn (6)

      • Dood vir ewig weggeneem (8)

  • 26

    • Lied oor vertroue en redding (1-21)

      • Jah Jehovah, die ewige Rots (4)

      • Mense op aarde leer regverdigheid (9)

      • “Julle dooies sal lewe” (19)

      • Gaan in julle binnekamers en verberg julle (20)

  • 27

    • Leviatan deur Jehovah doodgemaak (1)

    • Lied oor Israel as wingerd (2-13)

  • 28

    • Dit sal sleg gaan met Efraim se dronkaards! (1-6)

    • Juda se priesters en profete slinger (7-13)

    • “Verbond met die Dood” (14-22)

      • Kosbare hoeksteen in Sion (16)

      • Jehovah se buitengewone werk (21)

    • Illustrasie oor Jehovah se wyse dissipline (23-29)

  • 29

    • Dit sal sleg gaan met Ariël! (1-16)

      • Lippediens veroordeel (13)

    • Dowes sal hoor en blindes sal sien (17-24)

  • 30

    • Egipte se hulp heeltemal nutteloos (1-7)

    • Volk verwerp profetiese boodskap (8-14)

    • Krag lê in vertroue (15-17)

    • Jehovah betoon goedheid aan sy volk (18-26)

      • Jehovah, die Groot Onderrigter (20)

      • “Dit is die weg” (21)

    • Jehovah sal Assirië straf (27-33)

  • 31

    • Ware hulp kom van God, nie van mense nie (1-9)

      • Egipte se perde is vlees (3)

  • 32

    • Koning en prinse sal in geregtigheid heers (1-8)

    • Oorgeruste vroue gewaarsku (9-14)

    • Seëninge wanneer gees uitgestort word (15-20)

  • 33

    • Oordeel en hoop vir regverdiges (1-24)

      • Jehovah is ons Regter, Wetgewer, Koning (22)

      • Niemand sal sê: “Ek is siek” nie (24)

  • 34

    • Jehovah se wraak teen nasies (1-8)

    • Edom sal verwoes word (9-17)

  • 35

    • Paradys herstel (1-7)

      • Blindes sal sien en dowes sal hoor (5)

    • Weg van Heiligheid vir teruggekooptes (8-10)

  • 36

    • Sanherib val Juda binne (1-3)

    • Rabsake tart Jehovah (4-22)

  • 37

    • Hiskia soek God se hulp deur Jesaja (1-7)

    • Sanherib dreig Jerusalem (8-13)

    • Hiskia se gebed (14-20)

    • Jesaja dra God se antwoord oor (21-35)

    • Engel maak 185 000 Assiriërs dood (36-38)

  • 38

    • Hiskia se siekte en herstel (1-22)

  • 39

    • Boodskappers uit Babilon (1-8)

  • 40

    • Vertroosting vir God se volk (1-11)

      • Iemand roep in wildernis uit (3-5)

    • God se grootheid (12-31)

      • Nasies soos druppel uit emmer (15)

      • God woon bo “kring van die aarde” (22)

      • Noem elke ster op sy naam (26)

      • God raak nooit moeg nie (28)

      • Dié wat op Jehovah hoop, kry nuwe krag (29-31)

  • 41

    • Veroweraar uit ooste (1-7)

    • Israel gekies as God se kneg (8-20)

      • “My vriend Abraham” (8)

    • Ander gode uitgedaag (21-29)

  • 42

    • God se kneg en sy opdrag (1-9)

      • ‘Jehovah is my naam’ (8)

    • Nuwe loflied vir Jehovah (10-17)

    • Israel is blind en doof (18-25)

  • 43

    • Jehovah maak sy volk weer bymekaar (1-7)

    • Hofsaak teen gode (8-13)

      • “Julle is my getuies” (10, 12)

    • Bevryding uit Babilon (14-21)

    • “Laat ons ’n regsaak teen mekaar voer” (22-28)

  • 44

    • Seëninge vir God se volk (1-5)

    • Daar is geen ander God as Jehovah nie (6-8)

    • Mensgemaakte afgode beteken niks (9-20)

    • Jehovah, Israel se Terugkoper (21-23)

    • Herstelling deur middel van Kores (24-28)

  • 45

    • Kores gesalf om Babilon in te neem (1-8)

    • Klei kan nie met Pottebakker stry nie (9-13)

    • Ander nasies erken Israel (14-17)

    • Wat God voorspel, is betroubaar (18-25)

      • Aarde geskep om bewoon te word (18)

  • 46

    • Babiloniese afgode teenoor Israel se God (1-13)

      • Jehovah voorspel toekoms (10)

      • Roofvoël uit ooste (11)

  • 47

    • Val van Babilon (1-15)

      • Sterrevoorspellers ontmasker (13-15)

  • 48

    • Israel bestraf en gereinig (1-11)

    • Jehovah sal teen Babilon optree (12-16a)

    • God leer jou om jouself te bevoordeel (16b-19)

    • “Gaan uit Babilon uit!” (20-22)

  • 49

    • Jehovah se kneg aangestel (1-12)

      • Lig vir nasies (6)

    • Vertroosting vir Israel (13-26)

  • 50

    • Israel se sondes veroorsaak probleme (1-3)

    • Jehovah se gehoorsame kneg (4-11)

      • Tong van dié wat geleer is (4)

  • 51

    • Sion herstel soos tuin van Eden (1-8)

    • Vertroosting deur Sion se magtige Maker (9-16)

    • Beker van Jehovah se woede (17-23)

  • 52

    • Word wakker, o Sion! (1-12)

      • Lieflike voete van dié wat goeie nuus bring (7)

      • Sion se wagte roep saam uit (8)

      • Dié wat voorwerpe van Jehovah dra, moet rein wees (11)

    • Jehovah se kneg sal verhef word (13-15)

      • Verminkte voorkoms (14)

  • 53

    • Lyding, dood en begrafnis van Jehovah se kneg (1-12)

      • Op neergesien en vermy (3)

      • Dra siektes en pyn (4)

      • “Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word” (7)

      • Hy het sonde van baie mense gedra (12)

  • 54

    • Onvrugbare Sion sal baie kinders hê (1-17)

      • Jehovah, Sion se man (5)

      • Sion se kinders sal deur Jehovah geleer word (13)

      • Wapens teen Sion sal geen sukses hê nie (17)

  • 55

    • Uitnodiging om verniet te eet en te drink (1-5)

    • Soek Jehovah en sy betroubare woord (6-13)

      • God se weë is hoër as mens s’n (8, 9)

      • God se woord sal beslis doel bereik (10, 11)

  • 56

    • Seëninge vir uitlanders en eunugs (1-8)

      • Huis van gebed vir almal (7)

    • Blinde wagte en stom honde (9-12)

  • 57

    • Die regverdige en lojales sterf (1, 2)

    • Israel se geestelike prostitusie (3-13)

    • Vertroosting vir nederiges (14-21)

      • Goddeloses soos onstuimige see (20)

      • Geen vrede vir goddeloses nie (21)

  • 58

    • Opregte en onopregte vaste (1-12)

    • Om Sabbat te hou, bring vreugde (13, 14)

  • 59

    • Israel se sondes skei hulle van God (1-8)

    • Sondes bely (9-15a)

    • Jehovah kom op vir dié wat berou toon (15b-21)

  • 60

    • Jehovah se heerlikheid skyn op Sion (1-22)

      • Soos duiwe na hulle duiwehokke (8)

      • Goud in plek van koper (17)

      • Kleine sal duisend word (22)

  • 61

    • Gesalf om goeie nuus te verkondig (1-11)

      • “Jaar van Jehovah se genade” (2)

      • “Groot bome van regverdigheid” (3)

      • Hulp van uitlanders (5)

      • “Priesters van Jehovah” (6)

  • 62

    • Sion se nuwe naam (1-12)

  • 63

    • Jehovah se wraak op nasies (1-6)

    • Jehovah se lojale liefde in verlede (7-14)

    • Gebed van berou (15-19)

  • 64

    • Gebed van berou voortgesit (1-12)

      • Jehovah “ons Pottebakker” (8)

  • 65

    • Jehovah se oordeel teen afgodedienaars (1-16)

      • Geluksgod en god van die Noodlot (11)

      • “My knegte sal eet” (13)

    • Nuwe hemele en nuwe aarde (17-25)

      • Huise bou en wingerde plant (21)

      • Niemand sal verniet hard werk nie (23)

  • 66

    • Ware en valse aanbidding (1-6)

    • Sion en haar kinders (7-17)

    • Mense kom bymekaar om in Jerusalem te aanbid (18-24)