Spring na inhoud

Noag – Gehoorsaam omdat hy geloof gehad het

Vind uit hoe Noag ’n goddelose wêreld oorleef het deur geloof in Jehovah te stel en deur gehoorsaam aan hom te wees. Gebaseer op Genesis 6:1–8:22; 9:8-16.

Jy sal dalk ook hiervan hou

VOLG HULLE GELOOF NA

Noag—Hy “het met die ware God gewandel”

Voor watter uitdagings het Noag en sy vrou te staan gekom terwyl hulle hulle kinders grootgemaak het? Hoe het hulle geloof getoon deur die ark te bou?

DIE WAGTORING

Noag—Hy is “met sewe ander veilig bewaar”

Hoe het Noag en sy gesin die mensdom se donkerste uur oorleef?

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

Die verhaal van Noag en die groot Vloed – Is dit net ’n mite?

Die Bybel sê dat God een keer ’n groot Vloed veroorsaak het om goddelose mense te vernietig. Watter feite gee die Bybel om dit te ondersteun?

DIE WAGTORING

Henog—‘Hy was vir God welbehaaglik’

As jy vir ’n gesin sorg of dit moeilik vind om op te staan vir wat reg is, kan jy uit die geloof van Henog leer.

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

Wie was die Nefilim?

Die Bybel noem hulle “die sterkes van die ou tyd, die manne van naam”. Wat weet ons van hulle?

Lesse wat jy kan leer uit die Bybel

Noag se ark

Toe slegte engele met vroue op die aarde getrou het, het hulle seuns gehad wat reuse boelies was. Die aarde was vol geweld. Maar Noag was anders​​—⁠hy was lief vir God en het hom gehoorsaam.