ONTWAAK! September 2014 | Wat jy kan doen omtrent uitbranding

Uitbranding weens jou werk kan jou siek en ongelukkig maak. Wat kan jy daaromtrent doen?

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: ’n wet wat vereis dat kinders na hulle bejaarde ouers omsien, geweld teen vroue en vindingryke vervalsers.

VOORBLADONDERWERP

Wat jy kan doen omtrent uitbranding

Vier wenke kan jou help om te voorkom dat jou werk jou doodmaak.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Gebed

Moet ons tot engele of heiliges bid?

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om gegriefdheid te laat vaar

Gestel jou maat het iets gedoen wat jou seergemaak het. Beteken vergifnis dat jy die oortreding verklein of maak asof dit nooit gebeur het nie?

Diabetes—Kan jy die gevaar verminder om dit te kry?

Tot 90 persent van diegene wat prediabetes het, weet nie dat hulle dit het nie.

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Spanje verdryf die Morisco’s

Hierdie 17de-eeuse suiwering het ’n nasie tot gevolg gehad wat net uit Katolieke bestaan het.

IS DIT ONTWERP?

Die sprinkaan se bewegingsensitiewe neurone

Waarom bots sprinkane in ’n swerm nie teen mekaar nie?

Nog aanlyn materiaal

Hoe kan ek verduidelik wat ek omtrent seks glo?

Kan jy uit die Bybel verduidelik wat jy omtrent seks glo as iemand jou sou vra: ‘Is jy nog steeds ’n maagd?’

Wat jongmense sê oor uitstellery

Hoor wat jongmense sê oor die slaggate van uitstellery en die voordele daarvan om jou tyd wyslik te gebruik.

God stuur Moses Egipte toe

Moses en Aäron het moed aan die dag gelê toe hulle met die magtige Farao gaan praat het. Laai hierdie aktiwiteite af en bespreek dit as ’n gesin.