Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE PAD VAN GELUK

Vind meer uit

Vind meer uit

HET JY AL OOIT GEWONDER:

  • Hoe kan my familie gelukkig wees?

  • Hoe kan ek goeie vriende maak en self ’n goeie vriend wees?

  • Watter hoop is daar vir my familie en vriende wat gesterf het?

  • Sal swaarkry en pyn ooit ophou?

  • Gaan mense die aarde vernietig?

  • Aanbid alle godsdienste die ware God?

JY KAN DIE ANTWOORDE VIND

Gaan na www.ps8318.com. Hierdie webwerf is in meer as 900 tale beskikbaar, en het baie inligting oor verskillende onderwerpe wat jou kan help.

Jy kan na video’s kyk van mense uit verskillende agtergronde wat die pad van geluk gevind het en nooit weer teruggekyk het nie! Party van hulle was selfs in die tronk of aan dwelms verslaaf. Ander is hooggeleerdes, soos wetenskaplikes.

Op jw.org kan jy die Bybel en baie ander publikasies lees of aflaai — en dit sal jou niks kos nie. ’n Paar van die onderwerpe wat bespreek word, is: