Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 3 2020 | Diskriminasie – Is daar ’n oplossing?

Die meeste van ons kan sien wanneer ander diskrimineer. Maar dit kan moeilik wees om te sien as jy self diskrimineer.

Kyk na praktiese raad wat ons kan help om diskriminasie te oorkom.

 

Diskriminasie – Is jy aangesteek?

Wat is party tekens wat wys dat ons dalk diskrimineer?

Kry die feite

Verkeerde inligting kan ons beskouing van ander beïnvloed. Kyk hoe die werklike voorbeeld van ’n voormalige soldaat hierdie feit demonstreer.

Wys meegevoel

Waarvan is dit ’n simptoom as jy nie meegevoel het nie?

Sien ander se goeie punte raak

Egotisme kan diskriminasie veroorsaak. Wat is die teenmiddel?

Brei jou vriendekring uit

Kyk watter voordele dit inhou as jy vriende is met mense wat nie presies soos jy is nie.

Wys liefde

Om liefde te wys, kan jou help om ontslae te raak van diskriminasie. Kyk na ’n paar spesifieke maniere.

’n Ewige oplossing

Watter vier dinge sal God se Koninkryk doen om diskriminasie weg te neem?

Hulle het diskriminasie oorkom

Kyk na drie video’s wat wys hoe mense hulle diskriminasie oorkom het.