DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Julie 2013

In hierdie nommer is daar etlike aanpassings in ons begrip van wanneer die gebeure in Jesus se profesie plaasvind en die identiteit van die getroue en verstandige slaaf.

“Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge wees?”

Wat is ons aangepaste begrip van wanneer gebeure in Jesus se profesie in Matteus hoofstukke 24 en 25 sal plaasvind?

“Kyk! Ek is met julle al die dae”

Jesus se illustrasie van die koring en die onkruid beskryf ’n tyd waarin saaiwerk, groei en oeswerk plaasvind. Watter aangepaste begrip het ons van die oestyd?

Baie word gevoed deur middel van ’n klein groepie

Hoe het Jesus geestelike voedsel aan die eerste-eeuse gemeentes voorsien? Word dieselfde patroon vandag gevolg?

“Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf?”

Hierdie artikel gee ons ’n duideliker begrip van die getroue en verstandige slaaf. Let op hoe ons geestelike gesondheid van hierdie kanaal afhang.

’n Nuwe lid van die Bestuursliggaam

Op 1 September 2012 het Mark Sanderson as ’n lid van die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies begin dien.

LEWENSVERHAAL

Gretig om Jehovah te dien, ongeag waar

Vind uit hoe ’n Nederlandse egpaar geleer het om ondanks uitdagings en veranderende omstandighede ten volle op Jehovah te vertrou.

“Kyk na die prente!”

Die prente in ons publikasies word gebruik as onderrigmiddels wat ons hart en verstand raak. Hoe kan jy by die pragtige prente baat vind?