Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 1 2017 | Hoe om meer uit jou Bybellees te kry

WAT DINK JY?

Is die Bybel outyds in ons dag? Of is dit nog van belang? Die Bybel sê self: “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig.”2 Timoteus 3:16, 17.

Hierdie nommer van Die Wagtoring bespreek voorbeelde van die Bybel se praktiese wysheid en gee wenke oor hoe jy meer uit jou Bybellees kan kry.

 

VOORBLADONDERWERP

Waarom moet jy die Bybel lees?

Hoe het miljoene mense baat gevind toe hulle die Bybel begin lees het?

VOORBLADONDERWERP

Hoe kan jy ’n begin maak?

Vyf wenke wat Bybellees makliker en lekkerder sal maak.

VOORBLADONDERWERP

Hoe kan jy dit interessant maak?

Vertalings, tegnologie, hulpmiddele en verskillende metodes kan Bybellees verfrissender maak.

VOORBLADONDERWERP

Hoe kan die Bybel jou lewe verbeter?

Hierdie eertydse boek bevat baie goeie raad.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Ek wou nie doodgaan nie!

Yvonne Quarrie het eenkeer gevra: “Waarom is ek hier?” Die antwoord hierop het haar lewe verander.

VOLG HULLE GELOOF NA

‘Hy was vir God welbehaaglik’

As jy vir ’n gesin sorg of dit moeilik vind om op te staan vir wat reg is, kan jy uit die geloof van Henog leer.

Verstaan jy dit dalk net verkeerd?

Die Bybel se boodskap is te belangrik om verkeerd te verstaan. Hoe kan jy dit verstaan?

Wat sê die Bybel?

Die Bybel openbaar nie net wat die oorsake van lyding is nie, maar ook hoe lyding tot ’n einde sal kom.

Nog aanlyn materiaal

Is daar teenstrydighede in die Bybel?

Ondersoek ’n paar skynbare teenstrydighede in die Bybel en die beginsels wat jy kan toepas om die betekenis duidelik te maak.