DIE WAGTORING November 2013 | Leuens wat dit moeilik maak om God lief te hê

Godsdiensleuens wat al geslagte lank herhaal word, skep die indruk dat ’n mens God nie kan liefhê nie en dat hy afsydig is. Hoe weet ons dat God nie afsydig of wreed is nie?

VOORBLADONDERWERP

Die stryd om God lief te hê

Voel jy dat God ver van jou af is? Is dit onmoontlik om God lief te hê? Lees waarom party Christene so gedink het.

VOORBLADONDERWERP

Die leuen dat God naamloos is

Kan jy God se persoonlike naam werklik leer ken en gebruik? Waarom maak dit saak?

VOORBLADONDERWERP

Die leuen dat God ’n verborgenheid is

Die Drie-eenheidsleer veroorsaak dat mense God nie waarlik kan leer ken en liefhê nie. Is dit moontlik om iemand lief te hê wat jy glad nie kan ken of verstaan nie?

VOORBLADONDERWERP

Die leuen dat God wreed is

Baie mense glo dat God sondaars vir ewig straf. Tree God onregverdig op? Wat gebeur werklik by die dood?

VOORBLADONDERWERP

Die waarheid kan jou vrymaak

Watter standaard het Jesus gestel waarvolgens ons kan bepaal of godsdiensleringe die waarheid is of nie?

SLEUTELS TOT GESINSGELUK

Praat met jou tiener—sonder om te stry

Jou tiener ontwikkel ’n identiteit en moet sy oortuigings kan uitspreek. Hoe kan jy hom help?

KOM NADER AAN GOD

“Die beloner . . . van dié wat hom ernstig soek”

Watter soort geloof behaag Jehovah? Hoe beloon hy sy getroue aanbidders?

VOLG HULLE GELOOF NA

Sy is “deur werke regverdig verklaar”

Hoe toon Ragab se verhaal dat ons almal vir Jehovah belangrik is? Wat kan ons uit haar geloof leer?

Antwoorde op Bybelvrae

Gaan alle goeie mense hemel toe? Vind uit wat die Bybel sê.

Nog aanlyn materiaal

Glo Jehovah se Getuies dat hulle die enigste ware godsdiens is?

Het Jesus gesê dat daar baie paaie is wat na redding lei?