DIE WAGTORING Desember 2014 | Jy kan na aan God wees

Voel dit vir jou asof God afsydig is? Het jy al gewonder of dit moontlik is om ’n vriendskap met God te hê?

VOORBLADONDERWERP

Voel jy na aan God?

Miljoene mense is oortuig dat God hulle as sy vriende beskou.

VOORBLADONDERWERP

Ken en gebruik jy God se naam?

God het homself as ’t ware aan ons voorgestel deur te sê: “Ek is Jehovah. Dit is my naam.”

VOORBLADONDERWERP

Kommunikeer jy met God?

Ons praat met God deur gebed, maar hoe kan ons na hom luister?

VOORBLADONDERWERP

Doen jy wat God vereis?

Dit is noodsaaklik om God te gehoorsaam, maar iets meers is nodig om sy vriendskap te verkry.

VOORBLADONDERWERP

Daar is geen beter lewenswyse nie

Drie stappe kan jou help om ’n hegte verhouding met God op te bou.

Timgad—’n Eertydse stad onthul sy geheime

Die eertydse Romeine het ’n subtiele plan gebruik om vrede met nomadiese stamme van Noord-Afrika te bewerkstellig.

ONS LESERS VRA

Wat is die feite oor Kersfees?

Die oorsprong van Kerstradisies sal jou dalk verbaas.

“Die insig van ’n mens vertraag beslis sy toorn”

’n Voorval in die lewe van koning Dawid van Israel kan jou help om jou emosies te beheers wanneer iemand jou aanstoot gee of ontstel.

Moet ek geld leen?

Die Bybel se wysheid kan jou help om te besluit.

Antwoorde op Bybelvrae

Hoe kan jy jou kind se hart met die Bybel se boodskap bereik?

Nog aanlyn materiaal

Is God ’n onpersoonlike krag?

Die Bybel sê dat God alles geskep het, maar gee hy vir ons om?