Spring na inhoud

WAT LEER DIE BYBEL WERKLIK? (STUDIEHULPE)

Lewe op ’n manier wat God se goedkeuring wegdra (Deel 3)

Hierdie studiehulp is gebaseer op hoofstuk 12 van die boek Wat leer die Bybel werklik?

Dit verg inspanning om volgens God se standaarde te lewe. Is dit die moeite werd? Kyk na wat die Bybel sê.