Spring na inhoud

Koninkryksale word in afgesonderde gebiede gebou

Koninkryksale word in afgesonderde gebiede gebou

Spanne vrywilligers het bymekaargekom om twee Koninkryksale van Jehovah se Getuies te bou. Een is gebou in ’n klein Franssprekende gebied 25 kilometer vanaf die kus van Newfoundland, Kanada, en die ander in die dorp Happy Valley-Goose Bay, Labrador.