Bouprojekte

BOUPROJEKTE

Fotogalery 9 van Brittanje (September 2019 tot Februarie 2020)

Kyk hoe die bouwerk voltooi is en hoe die Bethelgesin hierdie fasiliteit begin gebruik het.

BOUPROJEKTE

Fotogalery 9 van Brittanje (September 2019 tot Februarie 2020)

Kyk hoe die bouwerk voltooi is en hoe die Bethelgesin hierdie fasiliteit begin gebruik het.

Fotogalery 8 van Brittanje (Maart tot Augustus 2019)

Werkers is besig met die afwerking aan die woongeboue, kantore en produksiegeboue. Die terrein word voorberei sodat dit reg kan wees vir almal om in te trek.

Hoe dit is om met Jehovah se Getuies te werk

Vind uit hoe dit is om met Jehovah se Getuies op groot bouprojekte te werk.

Fotogalery 7 van Brittanje (September 2018 Tot Februarie 2019)

Kyk hoe die konstruksie vorder by die nuwe takkantoor van Jehovah se Getuies in Chelmsford, Brittanje.

Fotogalery 6 van Brittanje (Maart tot Augustus 2018)

Kyk na die nuutste foto’s van die konstruksieprojek van die takkantoor in Brittanje.

Fotogalery 5 van Brittanje (September 2017 tot Februarie 2018)

Daar woon al mense in twee van die ses woongeboue. Kyk wat al gedoen is.

Fotogalery 4 van Brittanje (Maart 2017 tot Augustus 2017)

Die werk aan die nuwe kantore en woongeboue in Brittanje is aan die gang.

“’n Plek vir vroue in die boubedryf”

Jy mag dalk verbaas wees om uit te vind watter soort werk hulle goed kan doen.

Fotogalery 2 van die Filippyne (Junie 2015 tot Junie 2016)

Jehovah se Getuies in die Filippyne het onlangs die groot werk voltooi om hulle takkantoor in Quezon City op te knap. Kyk hoe die werk gevorder het.

Fotogalery 3 van Brittanje (September 2016 tot Februarie 2017)

Goeie vordering word gemaak met die bouwerk van die nuwe takkantoor van Jehovah se Getuies in Brittanje.

Fotogalery 7 van Warwick (September 2016 tot Februarie 2017)

Al die geboue by die Warwick-kompleks word nou gebruik. In die Kantore/Dienstegebou het meer as 250 mense van begin tot einde aan die drie museum-uitstallings gewerk.

Fotogalery 2 van Brittanje (September 2015 tot Augustus 2016)

Getuie-vrywilligers en besoekende kontrakteurs berei die terreine voor vir hierdie groot konstruksie-projek vir die nuwe takkantoor.

Beskerming van die natuurlewe in Chelmsford

Jehovah se Getuies in Brittanje het begin met die bouwerk aan hulle nuwe takkantoor naby Chelmsford. Wat doen hulle om die natuurlewe te beskerm?

Fotogalery 2 van Wallkill (November 2014 tot November 2015)

Jehovah se Getuies het onlangs hulle fasiliteite in Wallkill, New York, uitgebrei en opgeknap. Die grootste gedeelte van die projek is teen 30 November 2015 voltooi.

Fotogalery 6 van Warwick (Maart tot Augustus 2016)

Die laaste maande van die bouwerk aan die nuwe wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies by Warwick, New York.

Briewe van eienaars

Wat het party eienaars daarvan gedink om hulle eiendom aan Jehovah se Getuies te verhuur?

Fotogalery 5 van Warwick (September 2015 tot Februarie 2016)

Die werk binne en buite die Kantore/Dienstegebou het die installering van LED-lampe, dakvensters, plaveisel en ’n dak oor ’n voetbrug ingesluit.

Nuwe bure by Warwick

Lede van die plaaslike gemeenskap in Warwick, New York, vertel hoe dit was om saam met Jehovah se Getuies te werk gedurende die bouwerk aan hulle nuwe wêreldhoofkwartier.

Sy aan sy met Jehovah se Getuies by Warwick

Wat het party nie-Getuie ambagsmanne en busbestuurders gesê oor hoe dit was om aan Jehovah se Getuies se bouprojek te werk?

Koninkryksale vir ’n miljoen Getuies

Meer as 5 000 Koninkryksale is sedert 1999 in Mexiko en die sewe lande in Sentraal-Amerika gebou. Waarom is mense wat nie Getuies is nie gretig om nuwe Koninkryksale in hulle gebiede te hê?

Fotogalery 1 van Brittanje (Januarie tot Augustus 2015)

Kyk hoe die bouprojek vorder van die takkantoor van Brittanje naby die stad Chelmsford, Essex.

Warwick-fotogalery 4 (Mei tot Augustus 2015)

Muurpanele en dakke is voltooi aan ’n woongebou, voetgangerbrûe tussen geboue is geïnstalleer en verskeie tuinuitlegprojekte het begin.

Fotogalery 1 van die Filippyne (Februarie 2014 tot Mei 2015)

Jehovah se Getuies is besig met die oprigting van nuwe geboue asook die opknapping van bestaande fasiliteite by die Filippynse takkantoor in Quezon City.

Fotogallery 3 van Warwick (Januarie tot April 2015)

Teen Februarie was daar elke dag sowat 2 500 mense wat aan die projek gewerk het. Ongeveer 500 tydelike vrywilligers het elke week aangekom. Kyk na die vordering.

Fotogallery 2 van Warwick (September tot Desember 2014)

Die bou van die toekomstige wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies vorder. Op een stadium is 13 hyskrane terselfdertyd gebruik!

Fotogallery 1 van Wallkill (Julie 2013 tot Oktober 2014)

Kyk na van die uitbreidingswerk wat by die takkantoor van Jehovah se Getuies in Wallkill, New York, VSA, gedoen is.

Nigerië voltooi 3 000 Koninkryksale

’n Spesiale vergadering is gehou om ’n mylpaal in verband met Koninkryksaalbouwerk in Nigerië te vier. Dit het ’n opsomming ingesluit van die werk van Jehovah se Getuies sedert die 1920’s.

Fotogallery 1 van Warwick (Mei tot Augustus 2014)

Kyk watter vooruitgang gemaak is met die Voertuiginstandhoudingsgebou, die Administratiewe kantore/Dienstegebou en woongeboue C en D.

’n Nuwe Byeenkomssaal in die Amasonereënwoud

Party Getuies reis drie dae per boot om ’n kring- of streekbyeenkoms by hierdie Byeenkomssaal by te woon!

Jehovah se Getuies—Bouwerk sonder grense

Jehovah se verenigde volk oorbrug kultuur-, taal- en nasionale grense om Koninkryksale en ander geboue te voorsien, alles tot lof van Jehovah.

Warwick—Nuusflits #2

Vrywilligers van heinde en verre werk saam om die toekomstige wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies te bou.

Koninkryksale word in afgesonderde gebiede gebou

Kyk hoe vyf spanne vrywilligers twee Koninkryksale binne 28 dae gebou het.

Die natuurlewe en omgewing by Warwick word beskerm

Jehovah se Getuies het begin bou aan hulle nuwe wêreldhoofkwartier in die landelike gebied van die staat New York. Hoe beskerm hulle die habitat?

Eenduisend Koninkryksale—en die getal styg steeds

Jehovah se Getuies in die Filippyne het ’n mylpaal bereik tydens hulle program om Koninkryksale te bou.

Die wêreldhoofkwartier—Geskiedenis word gemaak

Jehovah se Getuies bou ’n nuwe wêreldhoofkwartier in Warwick, New York. Hulle is oortuig dat God hierdie unieke projek rig.

Vrywilligers omskep die Tuxedo-terrein

Jehovah se Getuies van die Verenigde State en elders dien as vrywillige konstruksiewerkers in Tuxedo, New York. Waarom?

Warwick—Nuusflits #1

Die werk aan die toekomstige wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies in Warwick, New York, gaan voort. Kyk wat party Getuievrywilligers oor hulle ondervinding sê.

Hulle vra werk, maar nie betaling nie

Oor die afgelope 28 jaar het Jehovah se Getuies geboue in 120 lande opgerig en hulle vaardighede en energie gebruik, sonder betaling. Leer meer oor hierdie unieke bouprogram.

Jongste nuus oor Wallkill-uitbreiding

Kyk na ’n video oor onlangse verwikkelinge op die Wallkill-bouterrein.

Wallkill- en Warwick-projekte vorder goed

Twee belangrike bouprojekte van Jehovah se Getuies in die Verenigde State vorder goed danksy die harde werk van vrywilligers van regoor die land.

Veiligheidsinspekteur prys Getuies

Jehovah se Getuies in Australië is geprys vir die uitsonderlike veiligheidsmaatreëls op een van hulle boupersele.

Videogreep: Planne om die wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies te verskuif

Sien die gebied in die noorde van die staat New York waarheen ons van plan is om ons wêreldhoofkwartier te verskuif.

Getuies van plan om wêreldhoofkwartier te verskuif

Waarom verskuif ons nou na die noorde van die staat New York, aangesien ons al sedert 1909 in Brooklyn, New York, is?