Spring na inhoud

Skool

Wanneer jy skool toe gaan, word jou vermoë om helder te dink, om kalm en gelukkig te bly en om getrou aan God te bly, getoets. Hoe kan jy ’n goeie opvoeding kry sonder om deur stres oorweldig te word?

Hoe kan ek met my onderwyser oor die weg kom?

As jy ’n onderwyser het wat te streng is, hoef jy nie net te aanvaar dat jou skooljaar aaklig gaan wees nie. Probeer hierdie voorstelle.

Hoe kan ek my huiswerk klaarmaak?

As jy sukkel om klaar te kry met jou huiswerk, is die oplossing dalk om ’n plan van aksie te hê.

Tuisonderrig: Hoe om ’n sukses hiervan te maak

Baie studente kry nou hulle opvoeding by die huis. Vyf wenke kan jou help om suksesvol te wees in jou nuwe “klaskamer”.

Haat jy skool?

Is jou onderwyser vervelig? Lyk party klasse na ’n mors van tyd?

Wat as my punte swak is op skool?

Voor jy opgee, kyk na ses stappe wat jy kan neem om jou punte te verbeter.

Moet ek skool vroeg verlaat?

Die antwoord behels dalk meer as wat jy besef.

Sê nou ek word afgeknou?

Baie wat afgeknou word, voel magteloos. Hierdie artikel verduidelik wat gedoen kan word om die situasie te verbeter.

Hoe kan ek dit hanteer wanneer ek geboelie word?

Jy kan dalk nie die boelie verander nie, maar jy kan verander hoe jy daarop reageer.

Sit ’n boelie op sy plek sonder om te baklei

Leer waarom mense geboelie word en wat jy kan sê of doen wanneer dit gebeur.

Hoekom ’n ander taal leer?

Wat is die uitdagings? En wat is die voordele?

Wenke om ’n taal te leer

Oefening, tyd en harde werk is nodig om ’n nuwe taal te leer. Hierdie werkblad sal jou help om ’n plan van aksie op te stel sodat jy dit kan regkry.

Skepping of evolusie?—Deel 1: Waarom moet ek aan God glo?

Sal jy graag meer selfvertroue wil hê wanneer jy verduidelik waarom jy aan God glo? Kry wenke oor hoe om te antwoord wanneer iemand jou vra wat jy glo.

Skepping of evolusie?—Deel 2: Waarom moet ek evolusie bevraagteken?

Twee fundamentele feite toon waarom jy dit moet doen.

Skepping of evolusie?​—Deel 3: Waarom moet ek aan die skepping glo?

Moet jy teen die wetenskap gekant wees om aan die skepping te glo?

Skepping of evolusie?—Deel 4: Hoe kan ek my geloof in die skepping verduidelik?

Jy hoef nie in die wetenskap uit te blink om te verduidelik waarom jy dink dat die skepping ’n redelike verklaring vir die natuurlike wêreld is nie. Gebruik die eenvoudige logika wat in die Bybel gevind word.