Spring na inhoud

Vaardighede wat jou in die lewe sal help

Leer om belangrike vaardighede en eienskappe te ontwikkel wat nodig is om ’n verantwoordelike grootmens te word.

Hoe om jou emosies te beheer

Hoe kan ek my emosies beheer?

Dit is algemeen maar ook verwarrend vir baie jongmense wanneer hulle een dag op en een dag af voel. Maar jy kan leer om jou emosies te verstaan en te beheer.

Hoe om jou negatiewe emosies te beheer

Hierdie werkblad is ontwerp om jou te help om verskillende emosies te beheer.

Verander jou hartseer in geluk

Wat kan jy doen as jy heeltyd hartseer voel?

Wat kan ek doen om nie so negatief te wees nie?

Jy kan leer hoe om positief te wees deur die volgende wenke toe te pas.

Hoe kan ek my woede onder beheer hou?

Vyf tekste kan jou help om kalm te bly wanneer iets jou kwaad maak.

Hoe om jou humeur in toom te hou

Vyf stappe wat op die Bybel gebaseer is, kan jou help om jou woede in toom te hou.

Wat kan ek omtrent angstigheid doen?

Ses wenke wat jou kan help sodat angstigheid jou kan bevoordeel in plaas van benadeel.

Hoe kan ek dit hanteer wanneer ek treur?

Dit vat tyd vir intense gevoelens van hartseer om minder te word. Dink aan die voorstelle in hierdie artikel, en kyk watter voorstelle jou die meeste kan help.

Hoe kan ek ’n tragedie die hoof bied?

Jongmense vertel wat hulle gehelp het om tragedies die hoof te bied.

Hoe kan ek versoeking weerstaan?

Kyk na drie maniere hoe jy verkeerde begeertes kan oorkom.

Hoe om versoeking te weerstaan

Mans en vroue in die werklike lewe is in staat om versoeking te weerstaan. Ses wenke kan jou help om meer vasbeslote te wees om dit te weerstaan en om die stres te vermy wat dit meebring wanneer jy voor versoeking swig.

Tyd en geld

Hoe kan ek my tyd goed gebruik?

Vyf wenke wat jou kan help om nie jou kosbare tyd te mors nie.

Hoe kan ek uitbranding voorkom?

Wat veroorsaak hierdie toestand? Is jy op die punt om dit te kry? Wat kan jy hieroor doen?

Hoe kan jy ophou uitstel?

Kry wenke oor hoe om op te hou om dinge uit te stel!

Wat jongmense sê oor uitstellery

Hoor wat jongmense sê oor die slaggate van uitstellery en die voordele daarvan om jou tyd wyslik te gebruik.

Jongmense praat oor geld

Kry wenke oor hoe om geld te spaar, dit uit te gee en dit op sy plek te hou.

Hoe kan ek beheer hoeveel ek spandeer?

Het jy al ooit by ’n winkel ingegaan net om rond te kyk en dan iets gekoop wat baie duur was? Hierdie artikel kan jou help.

Werk mooi met jou geld

Gebruik hierdie werkblad om uit te vind wat jy nodig het, wat jy wil hê en of jy dit kan bekostig.

Hoe om jou geld goed te gebruik

Leer nou al hoe om jou geld goed te gebruik sodat jy geld in jou sak kan hê vir wanneer jy dit in die toekoms nodig kry.

Persoonlike groei

Wat moet ek doen wanneer ek foute maak?

Almal maak foute, maar nie almal leer daaruit nie.

Hoe om uit jou foute te leer

Hierdie werkblad kan jou help om uit jou foute te leer.

Hoe moet ek voel as iemand my probeer reghelp?

Party jongmense is so sensitief, dit ontstel hulle verskriklik wanneer hulle reggehelp word. Is jy so?

Hoe om teregwysing te aanvaar

Hoe kan raad en kritiek wat seermaak, jou in werklikheid help?

Waarom moet ek eerlik wees?

Het oneerlike mense nie ’n makliker lewe nie?

Hoe eerlik is jy?

Gebruik hierdie driedelige selfondersoek om te kyk hoe eerlik jy is.

Hoe om verandering te hanteer

Verandering is onvermydelik. Kyk wat party gedoen het om dit suksesvol te hanteer.

Hoe verantwoordelik is ek?

Party jongmense word meer vryheid gegee as ander. Wat maak die verskil?

Hoeveel uithouvermoë het ek?

Omdat almal probleme het, is dit belangrik dat jy leer om uithouvermoë te hê, maak nie saak hoe groot of hoe klein jou probleme is nie.

Hoe kan ek leer om te fokus?

Kyk na drie situasies waar tegnologie jou aandag kan aftrek en wat jy kan doen om beter te fokus.

Hoekom ’n ander taal leer?

Wat is die uitdagings? En wat is die voordele?

Wenke om ’n taal te leer

Oefening, tyd en harde werk is nodig om ’n nuwe taal te leer. Hierdie werkblad sal jou help om ’n plan van aksie op te stel sodat jy dit kan regkry.

Is ek gereed om uit die huis te trek?

Oor watter soort vrae moet jy dink voor jy so ’n belangrike besluit maak?

Wanneer jy moet terugtrek huis toe

Het jy die huis verlaat om op jou eie te woon en toe finansiële probleme ondervind? Kom weer op die been deur hierdie praktiese wenke toe te pas.

Sosiale lewe

Wat kan jy doen as jy skaam is?

Moenie uitmis op wonderlike vriendskappe en ondervindinge nie.

Wat as ek nie inpas nie?

Is dit belangriker om in te pas by mense wat nie goeie standaarde het nie of om net jouself te wees?

Is maniere werklik belangrik?

Is dit outyds of is dit vandag nog belangrik?

Hoekom sê ek altyd die verkeerde ding?

Watter raad kan jou help om te dink voordat jy praat?

Hoekom moet ek jammer sê?

Kyk na drie goeie redes om te sê ‘Ek is jammer’ selfs al voel jy dat jy nie heeltemal verkeerd is nie.

Waarom moet ek ander help?

Dit help jou op ten minste twee maniere om goeie dinge vir ander te doen. Lees meer hieroor.

Aksieplan om ander te help

Daar is mense om jou wat jy kan help. Hierdie werkblad bevat drie eenvoudige wenke oor hoe jy dit kan doen.

Sê nou mense skinder van my?

Hoe kan jy skinderstories oor jou hanteer sodat dit jou nie onderkry of jou reputasie vernietig nie?

Sê nou my vriend maak my seer?

Jy moet weet dat geen menseverhouding sonder probleme is nie. Maar wat kan jy doen as jou vriend iets sê of doen wat jou seermaak?

Sê nou ek word afgeknou?

Baie wat afgeknou word, voel magteloos. Hierdie artikel verduidelik wat gedoen kan word om die situasie te verbeter.

Hoe kan ek dit hanteer wanneer ek geboelie word?

Jy kan dalk nie die boelie verander nie, maar jy kan verander hoe jy daarop reageer.

Sit ’n boelie op sy plek sonder om te baklei

Leer waarom mense geboelie word en wat jy kan sê of doen wanneer dit gebeur.