Spring na inhoud

Identiteit

Wie is jy? Wat is jou waardes? As jy weet wie jy is, sal dit jou help om in beheer te wees van jou lewe in plaas daarvan dat ander jou lewe beheer.

My karakter

Wie is ek?

As jy bewus is van jou eie waardes, sterk punte, beperkings en doelwitte, sal dit jou help om wyse besluite te neem wanneer jy onder druk geplaas word.

Wie is ek?

As jy weet wat die antwoord is, kan dit jou help om uitdagings suksesvol te oorkom.

Hoe kan ek beter daarin word om met ander te praat?

Drie wenke wat jou kan help om ’n gesprek te begin en dit aan die gang te hou.

Waarom moet ek die stereotipe in die media verwerp?—Deel 1: Vir meisies

Baie tieners wat dink dat hulle hulle eie identiteit vorm, boots net na wat hulle in die media sien.

Waarom moet ek die stereotipe in die media verwerp?—Deel 2: Vir seuns

Kan dit jou minder aantreklik maak vir ander as jy die stereotipe volg?

Hoe verantwoordelik is ek?

Party jongmense word meer vryheid gegee as ander. Wat maak die verskil?

Waarom moet ek eerlik wees?

Het oneerlike mense nie ’n makliker lewe nie?

Hoe eerlik is jy?

Gebruik hierdie driedelige selfondersoek om te kyk hoe eerlik jy is.

Hoeveel uithouvermoë het ek?

Omdat almal probleme het, is dit belangrik dat jy leer om uithouvermoë te hê, maak nie saak hoe groot of hoe klein jou probleme is nie.

Hoe om verandering te hanteer

Verandering is onvermydelik. Kyk wat party gedoen het om dit suksesvol te hanteer.

Hoe om teregwysing te aanvaar

Hoe kan raad en kritiek wat seermaak, jou in werklikheid help?

Hoe moet ek voel as iemand my probeer reghelp?

Party jongmense is so sensitief, dit ontstel hulle verskriklik wanneer hulle reggehelp word. Is jy so?

Hoe kan ek my gewete oplei?

Jou gewete wys wie jy is en wat vir jou belangrik is. Wat sê jou gewete oor jou?

Wat is diskriminasie?

Diskriminasie is iets wat mense al regdeur die geskiedenis aangesteek het. Vind uit in die Bybel hoe jy kan seker maak dat dit nie in jou hart is nie.

Is ek ’n perfeksionis?

Wat is die verskil tussen om jou bes te doen en om ’n onmoontlike doelwit te bereik?

Leer om te aanvaar dat jy nie perfek is nie

Hierdie werkblad kan jou help om redelik te wees in wat jy van jouself en ook van ander verwag.

Hoe belangrik is dit om gewild op sosiale media te wees?

Party stel hulle lewe in gevaar net om meer followers en likes te kry. Is dit die moeite werd om gewild aanlyn te wees?

Hoe kan ek ophou met ’n dubbele lewe?

Vier stappe wat jou kan help om met ’n dubbele lewe op te hou.

Hoe om portuurdruk te weerstaan

Portuurdruk kan goeie mense slegte dinge laat doen. Wat moet jy daaromtrent weet en hoe kan jy dit die hoof bied?

Hoe kan ek groepsdruk hanteer?

Vind uit hoe Bybelbeginsels jou kan help om suksesvol te wees.

Weerstaan groepsdruk!

Vier eenvoudige stappe kan jou help om die krag te kry om jouself te wees.

Neem standpunt in vir jou oortuigings!

Leer wat Jeremia gehelp het om die waarskuwingsboodskap aan Juda bekend te maak.

Hoe kan ek ’n goeie voorbeeld kies om na te volg?

Iemand se voorbeeld kan jou help om probleme te vermy, doelwitte te bereik en suksesvol in die lewe te wees. Maar wie se voorbeeld moet jy volg?

Kies ’n goeie voorbeeld

Hierdie werkblad kan jou help om te besluit wie se voorbeeld jy wil navolg.

My optrede

Waarom moet ek ander help?

Dit help jou op ten minste twee maniere om goeie dinge vir ander te doen. Lees meer hieroor.

Aksieplan om ander te help

Daar is mense om jou wat jy kan help. Hierdie werkblad bevat drie eenvoudige wenke oor hoe jy dit kan doen.

Wat moet ek doen wanneer ek foute maak?

Almal maak foute, maar nie almal leer daaruit nie.

Hoe kan ek versoeking weerstaan?

Kyk na drie maniere hoe jy verkeerde begeertes kan oorkom.

Hoe om versoeking te weerstaan

Mans en vroue in die werklike lewe is in staat om versoeking te weerstaan. Ses wenke kan jou help om meer vasbeslote te wees om dit te weerstaan en om die stres te vermy wat dit meebring wanneer jy voor versoeking swig.

My voorkoms

Hoe lyk ek?

Vind uit hoe om drie van die algemeenste modefoute te vermy.

Kyk hoe jy lyk

Hierdie werkblad kan jou help om op jou beste te lyk.

Wat jongmense sê oor ’n gebalanseerde selfbeeld

Waarom kan dit vir jongmense ’n uitdaging wees om ’n gebalanseerde beskouing van hulle voorkoms te behou? Wat kan help?

Hoekom is ek so bekommerd oor hoe ek lyk?

Leer hoe jy jou gevoelens onder beheer kan hou.

Is jy behep met jou voorkoms?

Hoe kan jy ’n gebalanseerde beskouing van jouself verkry as jy nie van jou voorkoms hou nie?

Waarom is ek bekommerd oor my voorkoms?

Is jy teleurgesteld deur wat jy in die spieël sien? Watter redelike verbeteringe kan jy maak?

Moet ek ’n tatoeëermerk kry?

Hoe kan jy ’n wyse besluit neem?

Dink voor jy ink

Wat van ’n tatoeëermerk met ’n skriftuurlike boodskap?