Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Openbare vertoning van voorneme en mag (Titus 2:13)

7. Die vader van Naärai, een van Dawid se sterk manne (1 Kronieke 11:26, 37)

8. Een van die seuns van Jishar wat teen Moses en Aäron in opstand gekom het (Eksodus 6:21)

9. Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir so ’n man om in die koninkryk van God in te gaan (Lukas 18:25)

10. Wanneer Babilon die Grote vernietig word, sal die reisende koopmanne dit doen (Openbaring 18:11)

12. Sy het haar gelofte om haar eersgebore seun aan Jehovah te gee, nagekom (1 Samuel 1:9-28)

13. Ester se vader was Mordegai se — (Ester 2:5-7)

14. Groot smart (2 Samuel 19:2)

16. Een van die beskrywings van die Duiwel (Johannes 8:44)

18. Die naam wat God vir die duisternis gegee het (Genesis 1:5)

20. Verkorte vorm van koning Hiskia se moeder se naam (2 Konings 18:1, 2)

22. Abigail het 300 hiervan vir Dawid gestuur om sy guns te verkry (1 Samuel 25:18)

23. Agan se vader (Josua 7:1)

24. Leviatan, wat waarskynlik na die krokodil verwys, se skubbe pas so styf teen mekaar dat selfs dít nie tussen hulle kan inkom nie (Job 41:1, 15, 16)

25. Voltooiing van die predikingswerk moet dit voorafgaan (Matteus 24:14)

26. Plek waar Tola, wat 23 jaar lank ’n rigter in Israel was, begrawe is (Rigters 10:2)

27. Vrou wat geeste oproep (1 Samuel 28:7, Die Bybel, 1953)

Af

1. In Jeremia se dag het die profete van Samaria dit bedryf (Jeremia 23:13)

2. Dit is beter om op Jehovah te vertrou as op hulle (Psalm 118:9)

3. Een van die aanhitsers in die opstand teen Moses (Numeri 16:1-3)

4. Jesus het gesê ons moet in hierdie toestand bly omdat ons nie weet wanneer dit die vasgestelde tyd is nie (Markus 13:33)

5. Noag se ark het net een gehad (Genesis 6:16)

6. Melgisedek s’n word nie in die Skrif voorsien nie (Hebreërs 7:3)

11. Die hoofpriesters en die Fariseërs het beweer dat hierdie nasie sou kom en die Joodse volk sou wegneem indien almal geloof in Jesus stel (Johannes 11:47, 48)

12. God vereis dat dit eerbaar moet wees (Hebreërs 13:4)

15. Onrein voël (Deuteronomium 14:11-13)

17. Klaar (Lukas 22:8)

19. Die Etiopiese eunug het dit hardop gedoen (Handelinge 8:27, 28)

20. Jehovah het die nasie Is-rael daaruit verlos wanneer ­hulle in die wildernis tot hom geroep het (Psalm 107:6)

21. Naam van die berge waarop Noag se ark tot rus gekom het (Genesis 8:4)

Oplossing op bladsy 27

Oplossing dwars

1. OPENBAARWORDING

7. ESBAI

8. KORAG

9. RYK

10. TREUR

12. HANNA

13. OOM

14. ROU

16. MENSEMOORDENAAR

18. NAG

20. ABI

22. KOEKE

23. KARMI

24. LUG

25. EINDE

26. SAMIR

27. DODEBESWEERSTER

Oplossing af

1. ONBETAAMLIKHEID

2. EDELES

3. ABIRAM

4. WAKKER

5. INGANG

6. GESLAGSREGISTER

11. ROMEINE

12. HUWELIK

15. WOU

17. GEREED

19. GELEES

20. ANGSTE

21. ARARAT