ONTWAAK! Oktober 2012 | Hoe om suksesvol te wees op skool

Wil jy beter vaar op skool? Hierdie reeks bespreek vyf sleutels tot sukses.

VOORBLADONDERWERP

Hoe om suksesvol te wees op skool

Jy kan jou opvoeding beter benut. In hierdie reeks sal ons vyf sleutels tot sukses bespreek.

VOORBLADONDERWERP

Raak gemotiveerd

Wat kan jou motiveer om beter te doen op skool?

VOORBLADONDERWERP

Raak georganiseerd

Wenke oor hoe om te keer dat jy oor huiswerk stres en hoe om beter punte op skool te behaal.

VOORBLADONDERWERP

Kry hulp

Dit is noodsaaklik om ’n ondersteuningstelsel te hê. By wie kan jy hulp kry?

VOORBLADONDERWERP

Bly gesond

As jy na jou gesondheid omsien, kan jy beter vaar op skool—en selfs jou lewensgehalte verbeter.

VOORBLADONDERWERP

Stel ’n doelwit

Weet jy wat jy met jou opvoeding wil bereik? Watter faktore moet jy in ag neem?

VOORBLADONDERWERP

Wat ouers kan doen

Kinders op skool het baie uitdagings. Hoe kan jy help?

Die stryd teen vetsug onder jongmense

Lees hoe iemand wat aan gemorskos verslaaf was, eenvoudige veranderinge aangebring het en sy eetgewoontes onder beheer gekry het.

’n Besoek aan laaglandgorillas

Kom saam met ons na die Dzanga-Ndoki- Nasionale Park en ontmoet Makumba, ’n westelike-laaglandgorilla.

IS DIT ONTWERP?

Die sensors van die Melanophila-kewer

Wat kan ingenieurs en navorsers by hierdie unieke kewer leer?

JONGMENSE VRA

Wat kan ek van die huwelik verwag?—Deel 2

Vind uit hoe jy jou vir die onverwagte uitdagings van die getroude lewe kan voorberei.

Ontstellende nuusberigte en jou kinders

Maak die nuus jou kinders bang? Hoe kan jy hulle help?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Beïnvloed die sterre jou lewe?

Baie mense wend hulle tot astrologie vir raad en leiding in hulle lewe. Kan die sterre ons werklik help?

Hoe om jou rol as ouer te vervul

Hoe kan jy jou kinders help om die sedelike slaggate van vandag te vermy?

Die Bybel—’n Boek van akkurate profesie—Deel 6

Het die huidige wêreldsituasie enige spesiale betekenis? Ondersoek sewe profesieë wat toon dat die tyd waarin ons lewe uniek is.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: Die stres van stadslewe, Facebook en watter uitwerking TV-kykgewoontes op lewensverwagting kan hê.

Vir gesinsbespreking

Leer hierdie maand oor Noag, Nehemia en Jehovah se Getuies in Zambië.