Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Groottotale vir 2015

Groottotale vir 2015
  • Takkantore van Jehovah se Getuies: 89

  • Aantal lande wat gerapporteer het: 240

  • Aantal gemeentes: 118 016

  • Wêreldwye Gedenkmaalopkoms: 19 862 783

  • Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 15 177

  • Hoogtepunt van verkondigers in Koninkryksdiens: 8 220 105

  • Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 7 987 279

  • Persentasie vermeerdering t.o.v. 2014: 1,5

  • Aantal gedoop: 260 273

  • Gemiddelde aantal hulppionierverkondigers per maand: 443 504

  • Gemiddelde aantal pionierverkondigers per maand: 1 135 210

  • Aantal ure in die veld deurgebring: 1 933 473 727

  • Gemiddelde aantal tuisbybelstudies per maand: 9 708 968

Gedurende die 2015-diensjaar het Jehovah se Getuies meer R3,4 miljard daaraan bestee om spesiale pioniers, sendelinge en reisende opsieners in hulle velddienstoewysings te onderhou. Regoor die wêreld dien altesaam 26 011 geordende bedienaars by die takfasiliteite. Hulle is almal lede van die Wêreldwye Orde van Spesiale Voltydse Dienaars van Jehovah se Getuies.